Meer oefen! Die meeste van ons het ons voorgeneem om dit vanjaar te doen. 

En wie van ons het onsself nie effens “laat gaan” oor die Desembervakansie met ekstra skeppe kos, roomys en daardie groot euwel, alkohol, nie?

Nou ja, die lewe is te kort om te tob oor die verlede. En gelukkig is die jaar nog in sy babaskoene. So begin oefen en doen dit met styl in een van hierdie mooi oefenbroeke.

#1 Oefenbroeke met kontrasterende sy-panele

Dit skep die illusie van slanker bene, maak nie saak of die panele ligter of donkerder is nie.

A photo posted by Lais Ribeiro (@laisribeiro) on

R799, Adidas oefenbroek, Totalsports R799, Adidas, Totalsports

#2 Breër broeksband

Dit laat jou maag platter en middel dunner lyk.

A photo posted by Lais Ribeiro (@laisribeiro) on

Oefenbroek, R1 249, Nikeby Totalsports R1 249, Nike by Totalsports

#3 Panele wat skuins oor jou bene loop

Dit skep die illusie van meer gespierde bene.

A photo posted by Gigi Hadid (@gigihadid) on

R599, H&M R599, H&M

#4 Oefenbroeke in donkerder kleure

 Dit laat jou maerder lyk.

A photo posted by Bella Hadid (@bellahadid) on

R599, Adidas Sportscene R599, Adidas Sportscene

#5 Lang oefenbroeke

Dit laat jou bene langer vertoon.

A photo posted by Gigi Hadid (@gigihadid) on

R599, Adidas by Sportscene R599, Adidas by Sportscene

Ekstra wenk: Vermy oefenbroeke met patrone as jy selfbewus is, want dit vestig net die aandag op jou. Maar gaan gerus wild as jy nie skaam is om jou kurwes te wys nie.

A photo posted by Julianne Hough (@juleshough) on

R899,  Adidas by Totalsports R899, Adidas by Totalsports

Kom ons begin 2017 op ’n hoë noot!

Koop die oefenbroeke hier: