Die September-uitgawe van Amerikaanse Vogue is bekend as die dikste en belangrikste uitgawe van elke jaar. Dié jaar se September-uitgawe, met Lady Gaga op die voorblad, is 'n rekord-dikte van 916 bladsye om hul 120ste verjaarsdag te vier.

Redakteur Anna Wintour – die inspirasie agter Meryl Streep se hardekwas-karakter in The Devil Wears Prada – deel dié mooiste foto's uit die Vogue-argiewe:

1 Julie 1930, foto deur George Hoyningen-Huene

15 Julie 1928, foto deur Edward Steichen

1 Junie 1948, foto deur Cecil Beaton


Oktober 1991, foto deur Ellen von Unwerth


KLIK VIR AL DIE FOTO'S