Woensdag het 51 modelle in sjoelala onderklere geparadeer in Parys, Frankryk. Dit was die jaarlikse skouspelagtige Victoria's Secret-modevertoning. Maar die onderklere het toe nie die meeste aandag getrek nie. Aikôna, die groot trend was die stewels!

Jy lees reg. Ons was self verbaas om dít op te merk toe ons deur al die foto's van die vertoning gekyk het. Die meeste modelle het hoëbeen-stewels gedra.

Weet jy hoe om daai stewel stylvol aan te pak? Hier's ons goue wenke: Só dra jy hoëbeen-stewels saam met jou alledaagse uitrustings.

Kyk net die hoëbeen-stewels:

Lees nou

FOTO'S: Victoria's Secret só het dit gelyk

Afskouer-trend hier om te bly!

Kyk wat is aan bekendes se sy dié somer - ons wil ook een hê!