Ek wou n eenvoudige tog stylfol, unieke rok gehad het wat my onder R1000 sou kos. Ek het ure lank in boeke en op die net gesoek. Ek het n rok gevind wat my asem weg geslaan het, hy was oorspronklik in lig blou en champagne. n Paar veranderings later het hy my matriekafskeid se lang gedroom die moeitewerd gemaak. 18 Sept 2009

Sien alle inskrywings