In die nuutste SARIE speel Tinarie van Wyk Loots en Jacques Bessenger model. Tinarie dra saam met een van haar uitrustings ’n rodium-en-roosgoudring met deursigtige Swarovski-kristalle (vanaf R1 490).

ffdfs
Tinarie dra Swarovski se Lifelong Bow-ring.

Hierdie ring is die vergestalte van romanse en vorm deel van Swarovski se Lifelong Bow-reeks. 

Swarovski
Swarovski

Koop Swarovski se Lifelong Bow-reeks by ’n Swarovski-winkel naby jou, of aanlyn op die webtuiste

Een gelukkige leser gaan maandeliks Swarovski-juwele op SARIE.com wen. Skryf hier in en wen dalk die Swarovski-ring wat Tinarie dra!