Het jy al ooit gewens dat jy saam met 'n moderedakteur die winkels kan invaar? Wel, nou kan jy! Spree.co.za is SA se eerste aanlyn-mode-winkel, en dit spog met uitsoekmodes spesiaal gekeur deur die land se top-moderedakteurs. As spree 'n winkelsentrum was, was SARIE 'n winkel binne-in die sentrum.

En die SARIE-winkel binne Spree bied jou die topkeuses van ons redakteur, Michélle van Breda, en die moderedakteur, Amaria Carstens. Hulle kies vir jou die mooiste modes van die seisoen en jy kan moeiteloos daardeur blaai en koop.

Jou aankope word ook gratis afgelewer, en dit is 100% veilig om in SARIE se aanlynwinkel te koop. As jy dalk een van die items wil omruil, het jy 30 dae om dit te doen.

Nou bied sarie.com jou die kans om jou gunsteling-item in die winkel + nóg klere ter waarde van R5000 altesaam te WEN!

Michélle van Breda en Amaria Carstens se top-keuses vir jóú

Neck-tie Knit-dressBelynda-handsak

Zaylin-stewelDrie-steen-ringOnyx-oorbelle

Hoe moet jy maak?

  • Klik by die SARIE-winkel
  • Loer deur al die afdelings/ontwerpers en KIES jóú gunsteling-item
  • Tik die naam van jou gunsteling-item in die antwoord-boksie op die inskrywingsvorm hieronder
  • Vul die res van die inskrywingsvorm in

LEES DIE WEDSTRYDRëëLS