Maak lang oorbelle, fyn of bonkig, jou trofee-item om maklik glans aan alledaagse uitrustings te gee. 

Kies hierdie Swarovski-oorbelle oorgeblaas met roosgoud, met mikrokristalpêrels en verwyderbare kurwe van sterlingsilwer en wit kristalle (R1 690).

x
FOTO: Glen Montgomery van Supernova

Koop Swarovski se juweelreeks by ’n Swarovski-winkel naby jou, of aanlyn op die webtuiste

Een gelukkige leser gaan maandeliks Swarovski-juwele op SARIE.com wen. Skryf hier in en wen dalk die Swarovski-oorbelle in die bostaande foto