WENKE:

* Kombineer fluweel en kunspels ook met ander teksture vir 'n ryk voorkoms.
* Vermy items wat ten volle van kunspels is - net mode-detail hoort in kunspels.
* Dra bedags bonkige skoene by fluweel.

Rondetoonhakskoen

Beige rondetoonhakskoene met swart fluweelblompatroon
R349
Queue

Kry jou nuutste winter trends in jou Mei 2010 uitgawe van SARIE

Inspirasie van oorsee:

Fendi se herfs 2009 - winter 2010-reeks tydens Milaan modeweek