Kort jy nog iets vir jou winterkas en die winkels is reeds vol somer-items? Wel, hier's jou kans! En nog teen 'n heerlike afslag ook! ]

Skoene, juwele, baadjies, hemde, handsakke, winterjasse, serpe, baadjies, rokke, en natuurlik daardie begeerlike winterstewels. Kom kyk self en loer ook hoe dit in ons spesiale aanlyntydskrif gewys word. 

Die uitverkoping sluit 12 Julie. En onthou, aflewering kos slegs R35 of is gratis vir aankope bo R1 500! (Aflewering in Namibië kos R350)

NEEM MY NA DIE WINKEL TOE!