My rok is geinspireer deur 'n ontwerper Amy Michelson se Grace reeks wat ek al 'n paar jaar gelede op afgekom het. Ek was dadelik verlief op die styl & klasieke voorkoms. My rok het die sprokies aand net só veel meer spesiaal gemaak. Baie dankie tannie Michelle. :)

Sien alle inskrywings