Ek het glad nie geweet wat ek wil he nie, ek het verskriklik baie rokke aangepas. Ek het begin speel met grimering en hare om 'n idee te kry. By een winkel was daar twee grys rokke, maar die een het onmiddelik my aandag getrek en soos 'n handskoen gepas. Dit was elegant en ongelooflik mooi, ek het dadalik soos 'n beroemde ster gevoel.

Sien alle inskrywings