Ek het glad nie geweet wat ek wil he nie ek het verskriklik baie rokke aangepas. Ek het begin speel met grimering en hare om 'n idee te kry. By een winkel was daar twee grys rokke ,die een het my aandag getrek en soos 'n handskoen gepas en was baie tevrede ekt soos 'n prinses gevoel so elegant dit was 'n droom wat waar geword het.

Sien alle inskrywings