My niggie, Dallie, se rok met haar matriekafskeid so vier jaar terug. Sy het soos 'n prinses gelyk. Ek het die top by haar geleen en die romp is deur 'n vriendin van my ma ontwerp en gemaak. Op my aand het ek toe soos 'n prinses gevoel en gelyk.

Sien alle inskrywings