Ek het geen idee gehad nie, maar die dag toe ek in daardie rok winkel instap en reg voor my staan hierdie pragtige rok toe weet ek daardie rok is myne;-) love at first sight kan mens se en toe was die rok perfek. Totaal mal daaroor!!!

Sien alle inskrywings