My rok het ek verlede jaar al begin beplan. Ek het my eie idees gehad en het prentjie op die internet gesoek om dit te beskryf, ek het ook self 'n paar idees geteken. Ek kan nie spesifiek na iemand verwys wat my geinspireer het nie, ek wou nie 'n idee gehad het wat iemand al klaar gedra het nie, ek wou iets nuuts hê wat uniek is aan my. Dus het ek sekere deeltjies gebruik as insperasie van duisende rokke, om 'n nuwe rok te skep, wat ek trots is om my eie te noem. Kleur gewys was my rok baie spesiaal en ook nie die alle daagse matriekafskeid kleur nie. Mense by die skool het na my verwys as die "Griekse godin"

Sien alle inskrywings