Ek was nog altyd gefasineer met rokke wat uit die " western" era .Ek het besluit om my droomafskeidrok so te ontwerp dat dit iets van die era weerspieel. Dit moes feestelik, jonk, maar tog elegant wees. Gelukkig het die ontwerpster presies verstaan wat ek bedoel het en sommer gou-gou die rok geteken. Die eindproduk was gelukkig presies dit wat ek in gedagte gehad het!

Sien alle inskrywings