Ek wou 'n half outgoing rok he maar steeds met n bietjie "CLASS".... Rooi is ook my gunsteling kleur en dis natuurlik die rede vir my rok se kleur. Ek is ook mal oor Spaanse style en dit het ook bygedra tot wat ek in die rok wou he***

Sien alle inskrywings