Soos enige ander matriek meisie wou ek ook he my matriekafskeid moes n great aand wees en om dit waar te maak moes ek n rok kry wat almal se oog so vang en gelukig vir my was ek vroer die jaar by n matriekafskeid expo waar ek dadelik verlief geraak het op die een prentjie met n soort gelyke rok as myne

Sien alle inskrywings