Ek het vir sewe jaar oorsee gebly waar ons nie kans gehad het om 'n matriek afskied te he ni. Toe ons velede jaar terug trek na Suid Afrika, my moeder land, was ek baie opgewonder! Dit is tog elke meisie se droom om 'n matriek afskied te he! Ek het op die internet gesoek, om inspirasie te kry, omdat ek nie geweet het wat ek wou he ni, Toe ek op my rok af kom he ek net geweet dit was die een wat ek wou he. Ek het gesoek en soek maar my hart was vas op die een, Hy is so "unique" en hy maak my soos 'n princess voel. Ek kon nie vir 'n better rok vra nie. Dankie Papa!

Sien alle inskrywings