My rok is 'n baie diep donker seegroen. Ek is mal oor die modes van die sestigerjare en is my rok ook sodoende geinspireer deur die 1960 Hollywood-era. My rok is van 'n satynagtige materiaal met Franse kant- en kristaldetail bo en het 'n meerminvormige styl ondertoe - wat my soos 'n prinses laat lyk het!

Sien alle inskrywings