Al weer sooibrand? Voorkom olikheid ná die vrolikheid. Oftewel, suur en maagsap wat in jou slukderm beland. Dit veroorsaak daardie branderigheid en ongemak in die middel van jou borskas. Hier is ses wenke wat die volgende sooibrand gaan verhoed.

1) Vermy kosse wat jou simptome vererger.

2) Eet klein porsies en moet jou nie te vol kos stop nie. Jy kan dalk selfs meer gereeld kleiner maaltye eet. Eet stadig en kou jou kos goed.

3) Vermy aktiwiteite wat kan veroorsaak dat jy ekstra lug sluk, soos rook,

vinnig eet, kougom kou en vloeistowwe met gas.

FOTO: Unsplash FOTO: Unsplash

4) Verminder stres, bv. met behulp van ontspanningstegnieke. Ae¨robiese oefeninge 3 – 5 keer per week kan help, maar nie direk na´ ete nie.

5) Moenie binne 2 uur na´ ete gaan le^ nie.

6) Verloor gewig.

MOOD Lees nou FOTO: Unsplash

Bronne: www.health.harvard.edu

Lees nou