Voor jy jou oë uitvee is dit winter. En met winter se koms, klop verkoue en griep gereeld aan ons deur. Ken die verskil tussen hierdie twee besoekers se simptome. griep-vs-verkoue  

Hier's ’n paar wenke om jou lyf reg te ruk voor die winter

Maklik! Tem verkoue en griep só Verkoue? Ruk jou lyf reg!

photo-1425100599170-85ec4f00a6ee