4 Februarie is Wêreldkankerdag en jy kan betrokke raak deur 'n Cansa-vrywilliger te word Regoor SA word Shavathons op 5 en 6 Maart 2010 gehou waar jy jou hare kan afskeer of laat kleur-spuit. Om te lees:
Sarie.com-blogger Minette Stone oor die knop in haar bors
Desmond Tutu praat oor kanker
Jeremy Mansfield
oor sy kanker
Janie du Plessis brul op 'n Harley vir borskanker
Kankerlyers van die Moments in Time-kalender wat inspireer - kyk die pragtige foto's
'n Dokter met borskanker
Vroue met longkanker
duik saam met haaie

Gratis maandkalenders

Onthou om jou gratis maandkalenders uit te druk. Daar's elke maand 'n omgee-ding vir jou om te doen.

Laai Februarie af - klik op die pdf-dokument regs bo.

Februarie 2010