Gedink tuisbly-ma’s is die rustigheid self? Toe nie. Hulle loop daagliks méér as selfs kelnerinne en verpleegsters!

Werk = tree per dag

Heeltydse ma = 16 791 (sowat 11 km)

Kelnerin = 12 991 (sowat 6,5 km)

Fabriekswerker = 9 892 (sowat 6,3 km)

Konstruksiewerker = 9 646 (sowat 6,1 km)

Verpleegster = 8 648 (sowat 5,5 km)

Polisieman = 5 336 (sowat 3,5 km)

Prokureur = 5 062 (sowat 3,2 km)

Onderwyser = 4726 (sowat 3 km)

Sekretaresse = 4327 (sowat 2,7 km)

Bron: www.prevention.com