Atiesjoe! Hoe jy nies, kan iets van jou persoonlikheid verklap, se^ Patti Wood, Amerikaanse lyftaalkenner.

1. Jy gee ’n enkele atiesjoe en draai gewoonlik weg. Jy’s warm, vriendelik, 'n goeie luisteraar, behulpsaam, ondersteunend en vermy konflik.

2. Joune is luid en meervoudig. Jy’s ’n charismatiese leier, verbeeldingryk en intui¨tief. Ook: optimisties en spontaan.

3. Jy bedek jou mond, veel meer as enige van die ander groepe. Jy dink voor jy praat, is goed met detail en geniet jou eie geselskap.

4. Jy hou joune in as jy kan. Dis woes en luid. Jy is vinnig en direk, bekwaam, ongekompliseerd en geniet oefening

Bron: Patti Wood, Amerikaanse lyftaalkenner - www.pattiwood.net

Lees nou