Spieëltjie, spieëltjie ... wie’s die beste in die land?

Dis ’n nuwe jaar en hoe gesond is jy? Kaapstad is glo die gesondste stad, emosioneel en fisiek. (Vitality-lede in die Kaap eet die meeste groente/ vrugte en oefen ook die meeste.)

Durbaniete oefen, maar eet nie hul groente en vrugte nie! Bloemfontein het die meeste oorgewig mense, en Johannesburg die minste.

Bron: Discovery Vitality ObeCity Index

Lees ook