Daar is 'n magdom pille op die rak. Maak die lewe vir jouself makliker en ken die drie maniere hoe medisyne geklassifiseer word.

Ongeskeduleerd (Skedule 0)

• Koop by apteek, supermark, gesondheidswinkel of geriefswinkel by vulstasie

• Sluit in aspirien, klein hoeveelhede parasetamol en vitamiene

FOTO: Getty Images / Gallo Images FOTO: Getty Images / Gallo Images

Oor-die-toonbank (OTC) (Skedule 0, 1, 2)

• Koop by apteek sonder voorskrif

• Sluit in medikasie vir hoofpyn, hoes en verkoue, mindere veltoestande

Voorskrif (Skedule 3 plus)

• Soos voorgeskryf deur ’n dokter, tandarts, homeopaat

Skedule 3 – medikasie vir hoë bloeddruk, diabetes

Skedule 4 – antibiotika

Skedule 5 en 6 – antidepressante, slaappille en sterk pynmedikasie

20160429_VGB Tag

Lees nou

Studie wys hoekom gewig nie afbly nie

Antibiotika – Die donker kant