75%

Dis hoeveel ’n dieet met baie vleis jou risiko vir kolonkanker kan vergroot, volgens ’n navorsingsverslag in die Amerikaanse mediese vereniging se Internal Medicine Journal. Dis nou teenoor ’n vegetariese dieet of een met baie vis.

Bron: www.all4women.co.za

Lees nou