Die 22-jarige Matie-student Ruan Muller het op 28 Julie gesterf. Hy het polimeerwetenskap aan die US gestudeer.

’n Inwoner van die Helderberg-manskoshuis en een van die Heemstede-vrouekoshuis is gediag­noseer. Hulle word tans by hul ouerhuise behandel, het die US in ’n verklaring gesê. ’n Derde student wat privaat woon, het vermoedelik ook die virus opgedoen. Bron: Nuus24 Lees die volle artikel op Nuus24

Op soek na wenke en voorsorgmaatreëls vir Mexikaanse varkgriep? Klik hier