In dié uitgawe

*Jy's altyd jonk! Jou lyf, jou kos, jou houding

*Modelma Anri van der Linde gee haar goedvoel-wenke

*Is jy 'n emosionele Survivor?

*Só vat bekendes stres vas

*Klein kosmetiese prosedures; groot verskil

*Vasvra: hoe gesond eet jy?

*Dr. Eve gee seksraad

*Intieme vrae waaroor jy wonder en te skaam is om te vra

Te koop teen 1 Februarie 2010 vir slegs R32,95

Landwyd beskikbaar by uitsoek-takke van Spar, CNA, Pick n Pay, Checkers, Checkers Hyper en Exclusive Books. Vir navrae oor jou naaste winkel, skakel 0860 103 664