Hoeveel koolhidrate in jou vrugte?

Op bl. 154 van ons Mei-uitgawe het die woorde ‘‘Sowat 15 g koolhidrate’’ uitgeval.

Dit moes gelees het:

Sowat 15 g koolhidrate =

  • Perske (150 g/3 klein kaalperskes)
  • Papaja (1 k/170 g)
  • Pynappel (3 dik ringe/140 g)
  • Appel (120 g/klein)
  • Piesang (70 g/klein)

Die aanbevole hoeveelheid koolhidrate vir vroue per dag is 130 tot 180 g.

Gesondheidsdinge