Adventure Boot Camp is ’n prettige oefeningsprogram vir vroue van alle fiksheidsvlakke en ouderdomsgroepe.

Daar’s geen kontrakte, vervelige roetines of vuil oefengereedskap nie – net ’n gesonder en fikser jy! “Boot Camp” klink dalk soos ’n strawwe oefenkamp, maar daar’s geen drilsersant in sig nie. Daar is wel baie pret, ’n oefensessie in die natuur, ’n vriendelike ondersteuningsnetwerk en al die voordele van ’n persoonlike afrigter – teen ’n fraksie van die koste of R28 per sessie.

Raak fiks saam met SARIE en Adventure Boot Camp en bespreek nou jou plek vir ’n lekker 12 weke lange program wat op 24 September begin. Danksy ’n uur lange oefening per dag en verskeie oefen sessies met ’n persoonlike afrigter, sal jy die somer met selfvertroue kan aanpak.

Die opwindende oefeninge sluit in:

  • Boks oefeninge
  • Pap-Armoefeninge
  • Boudspiere & Kardio
  • Ketelgewigte
  • HIIT-oefeninge
  • Maagspieroefening
  • Pilates

Voordele van die program:

  • Ondersteuning en motivering deur gekwalifiseerde afrigters
  • Postuur verbetering
  • Vetverbrandingsoefeninge
  • Liggaamsversterking
  • Gemeenskap van vroue
  • Oefening in die buitelug
  • Oefen regoor die land
  • Gesonde voedselraad
Adventure Boot Camp

Meer inligting:

Slegs R1700 (R28 per sessie) vir 60 sessies

Oefen enige plek landwyd teen geen ekstra kostes nie.

Teken in en kry ’n motiverende buite-oefenprogram, persoonlike afrigter, eetplan en lekker aktiwiteite wat jou in staat sal stel om jou fiksheidsdoelwitte te bereik.

Klik hier vir meer inligting

Adventure Boot Camp