Gelukkig en gesond: Anri op haar mooiste
Hoe bly 'n mens koelkop met 'n eie sake-onderneming, 'n woelige kleinding en 'n renjaer-man? Anri van der Linde, Rina Hugo se dogter, deel haar lewensfilosofie.

PLUS:
6 maklike bal-oefeninge. Ons wys jou hoe!
Op Stres se rug na sukses - Bekendes Lewis Pugh, Nianell, Suzaan Steyn deel hul stres-geheime.

Elize Cawood Elize Cawood oorwin servikale kanker:
"Ek't die ding uit my lyf gepráát"
Met die "krag van 'n tier", vriende
en familie se ondersteuning en
'n goeie skoot humor het
Elize Cawood servikale kanker getroef
Intieme vrae

8 Intieme vrae beantwoord
Jy's dalk te skaam om te vra...

Plus Dr. Eve beantwoord jou seksvrae

Voller winpers vir jonger oë Slim teen die jare - 8 dinge wat jy moet weet
SARIE-gesondheidsredakteur, Lydia van der Merwe Altyd jonk
Klein kosmetiese prosedures maak
'n groot verskil aan jou voorkoms
en selfvertroue.
Gesondheidsredakteur, Lydia van der Merwe,
en ander deel hul ervarings

Superkosse,
Nataniël se rys-en-lensie-dieet



Nataniël Nataniël se rys-en-lensie-dieet
Omskep dit in 'n gesonde eetplan
Radysslaai met geroosterde tamaties Eet jouself jonger
Hierdie is die superkosse!
Jonkbly proe goed saam met bessies en tamaties,
salm en suurlemoen - op jou bord en in jou glas.

Waar kry ek my SARIE GESOND?

Vanaf 1 Februarie 2010 landwyd beskikbaar by uitsoek-takke van Spar, CNA, Pick n Pay, Checkers, Clicks, Checkers Hyper en Exclusive Books. Vir navrae oor jou naaste winkel, skakel 0860 103 664