Staak dié kosgewoontes

1. Margarien pleks van botter

2. Te mín vet in jou dieet (gesonde vet is deurslaggewend vir goeie gesondheid)

3. 'n Dieet hoog aan suiker (sommige is "versteekte" suikers, ander word bygevoeg)

4. 'n Dieet ryk aan verfynde koolhidrate (soos brood, pasta en pasteie)

5. Gaskoeldrank en drankies met 'n suikersmaak (vloeibare soetgoed)

6. Om ontbyt oor te slaan en jou dan later in die dag te ooreet

7. Vegetarisme (tensy jy regtig verstaan hoe om die slaggate te vermy)

8. 'n Hele dag sonder dat jy enige groente inneem

9. Oormatige koffie-, tee- of alkoholinname

10. Drink daagliks te min water

Lees hier aan watter superkosse jy maar kan weglê