Winter het ons in sy greep en verkoue en griep klop aan ons deur. Maar ons verwar dikwels die twee. Hier’s die verskille en ooreenkomste.

griep vs verkoue

*Aktiewe bestanddeel.

Bronne: Dr. Karin Richter, kliniese viroloog, departement mediese virologie, Universiteit van Pretoria; webmd.com

Lees ook