Jy ken die antwoord?

Volgens ’n onlangse oorsig van beskikbare navorsing oor suiwelvet in die European Journal of Nutrition is jou kans op kroonaar-hartsiektes en diabetes nie groter as jy volroom-suiwelprodukte gebruik nie.

Van die vet in suiwel is boonop belangrik vir jou metabolisme en kan jou help om gewig te verloor, se^ Mariza van Zyl, geregistreerde dieetkundige van die Paarl.

(Besoek bettereat.org)

FOTO: Getty Images / Gallo Images FOTO: Getty Images / Gallo Images