Kalsium is belangrik vir beenontwikkeling en -gesondheid. Vroue moet veral seker maak hulle kry hul lewe lank genoeg kalsium in om optimale beendigtheid te kry en hulself sodoende teen osteoporose te beskerm. Navorsing wys ook kalsium kan help om PMS te voorkom.

Het jy geweet dat 50% van mense oor die ouderdom van 50 het ’n tekort aan kalsium?

Die beste manier om te verseker dat jy die minerale inkry wat jy nodig het om jou bene te beskerm, is met ’n aanvulling soos ZyosteoTM.

ZyosteoTM  bevat vier sleutelbestanddele wat saamwerk om te verseker dat kalsium veilig en doeltreffend in die bene opgeneem word vir optimale beensorg en uit die slagare bly waar dit skade kan veroorsaak.

ZyosteoTM  bevat verbeterde MenaQ7®-kristalle (Vitamien K2) vir doeltreffende kalsiumgebruik in die bene waar dit nodig is, sowel as cheleerde magnesium vir deeglike absorpsie en 1000 IU Vitamien D3, wat noodsaaklik is vir die opname en metabolisme van kalsium.

ZyosteoTM  is Sanha Halaal-gesertifiseer en ook vegetaries en laktose- en suikervry.

WEN!

Skryf in om dalk een van drie spa-dae vir twee te wen (een per maand van Mei tot Julie), of een van twee produkpakke elke week van Mei tot Julie.

Hoe om in te skryf:

Gaan na die Zyora-Facebook-blad of die Zyora-webtuiste en teken in op die nuusbrief om in te skryf.

Volg Zyora op FacebookTwitter en Instagram vir meer inligting.