In die TV-reeks Grey's Anatomy was die hoofkarakter, dr. Meredith Grey, en dr. Cristina Yang beste vriendinne. Of soos hulle dit beskryf: "My person." Die meeste van ons het daai een vriendin wat jy net als kan vertel, op kan staatmaak en vertrou. 

Die Hollywood-aktrises Julianne Hough en Nina Dobrev is al vir jare beste vriendinne. Die twee aktrises ondersteun mekaar gereeld op die rooi tapyt. Verlede jaar was Nina ook 'n strooimeisie by Julianne en die yshokkie-speler, Brooks Laich, se troue.

FOTO Instagram / @juleshough

"My beste vriendin is 'n getroude vrou. Ek is so lief vir jou ..." het Nina op Instagram geskryf.

En Julianne het self onlangs op Instagram geskryf: "Jy helder die vertrek op as jy instap ... en jy verskaf soveel vreugde. Ek is so lief vir jou en kan nie wag om saam met jou oud te word nie."

Hier's nog bekendes BFF's is:

Emma Stone en Jennifer Lawrence

FOTO Instagram / @jen.lawr

Busy Philipps en Michelle Williams

FOTO Instagram / @busyphilipps

Selena Gomez en Taylor Swift

FOTO Instagram / @aped_lasker

Eva Longoria en Victoria Beckham

FOTO Instagram / @evalongoria

Jennifer Aniston en Courtney Cox

FOTO Instagram / @courtneyyy.cox

Naomi Watts en Nicole Kidman

FOTO Instagram / @nicolanaomikidmanwatson

Salma Hayek en Penélope Cruz

FOTO Instagram / @penelopecruzofficial

Tina Fey en Amy Poehler

FOTO Instagram / @amypoehlerdaily