? 92% van enkelouers sal eerder ánder enkelouers date.

? Mans is ná 3 afsprake op ’n vrou verlief, terwyl vroue gewoonlik eers ná 14 afsprake só voel!

? 4 groot foute wat mense op afsprake maak, is om te veel oor hul ekse of hulself te praat en om te gewillig of te laat te wees.

? ’n Vrou kan haar kanse om deur ’n man raakgesien te word verhoog as sy oogkontak maak, glimlag en
nie haar arms vou nie.

Bron: www.flyguychronicles.com