’n Virtuele, voorafbetaalde kaart is nou die oplossing. Elke kaart kan net een keer gebruik word. Al wat jy moet doen om te registreer is om www.12payonline.co.za te besoek. Jy sal ’n profielnommer ontvang en enkele maklike stappe moet volg. Die stelsel het ingeboude veiligheidsmaatreëls.