Suid-Afrikaanse beroepslui bestee gemiddeld 9,5 uur per dag op kantoor teenoor Amerikaners se 8,8 uur, Australiërs se 8,6 uur, die Britte se 8,2 uur en die Chinese se 8,1 uur, blyk uit ’n peiling van Lexis Nexis, inligtingsverskaffers in die regs- en sakebedrywe.

Sien ook www.lexisnexis.co.za.