Dit is ’n goeie teenvoeter vir dwalende gedagtes. Volgens die joernaal Applied Cognitive Psychology is in ’n studie bewysdat dit jou kan help om inligting te onthou en te herroep.