Die beoordelaars het 'n moeilike taak gehad, maar dié 6 rokke (in geen spesifieke volgorde) het ons harte gesteel:

Chante de Bruyn

Chanté de Bruyn

"Ek het 'n rok gesoek wat iets nuut, besonders en interessant is."

Dané Smit

Dané Smit

"Ek droom al lank van hoe my matriekafskeid-rok moes lyk en toe ek hierdie kant sien was ek dadelik verlief daarop. Die sonskyngeel rok is heeltemal 'ek' ..."

Danelle Grobler

Danelle Grobler

"My inspirasie vir die rok was Giuliana Rancic by die (2012) Oscars. My headband en clutch het ek by 'n vintage shop gekry."

Maretha Brink

Maretha Brink

"'n Rok van eenvoud maar stylvol was my droom vir my matriekafskeid en dit is presies wat ontwerper Kobus Dippenaar reggekry het. Die eindresultaat was dus 'n rok waarin ek stylvol en elegant gevoel het."

Marna Herbst

Marna Herbst

"My ma het die rok gemaak en dit maak hom nog meer spesiaal vir my. Die rok is gemaak om vir my en by my persoonlikheid te pas."

Rachelle Nel

Rachelle Nel

"Ek wou graag soos die TV-sterre op die Red Carpet lyk - blink en onvergeetlik."