Die jaar kom tot sy einde, vandag sluit die skole en oor 20 dae is dit Kersfees. Twitter het hul lys van gewildste twiets vrygestel.

Die twiet wat die meeste likes verwerf het, was deur die voormalige Amerikaanse president, Barack Obama, getwiet. Obama het 'n foto van homself voor 'n venster waaruit kindertjies kyk getwiet. Onderaan het hy oud-president Nelson Mandela se bekende woorde aangehaal: "No one is born hating another person because of the color of his skin or his background or his religion..."

Die twiet het 4,6 miljoen likes ontvang en is 1,7 miljoen keer gedeel.

Nog twee van Obama se twiets het die lys gehaal: