Rolanda Marais, Jay du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Steve Hofmeyr en Angelique Gerber se kinders se name verskyn op Babycenter se lys van gewildste babaname vir 2019! Kan jy nog bekende babaname raaklees?

Die gewildste name vir dogters:

1. Olivia

2. Emma

3. Ava

4. Isabella

5. Sophia

6. Amelia

7. Mia

8. Charlotte

9. Harper

10. Luna

11. Aria

12. Evelyn

13. Mila

14. Avery

15. Ella

16. Layla

17. Abigail

18. Sofia

19. Chloe

20. Ellie

Die gewildste name vir seuns:

1. Noah

2. Liam

3. Elijah

4. Lucas

5. Oliver

6. Mason

7. Ethan

8. Aiden

9. Jackson

10. Logan

11. Sebastian

12. Alexander

13. James

14. Carter

15. Jayden

16. Grayson

17. Levi

18. Benjamin

19. Michael 

20. Jacob

Volgens TODAY is ouers deesdae meer geneig om unieke name te kies. Hierdie name gaan volgens hul voorspelling vanjaar meer gewild raak:

Unieke name vir dogters wat in 2019 meer gewild gaan raak:

1. Ariella

2. Cassia

3. Delphine

4. Elodie

5. Elsie

6. Flora

7. Lilith

8. Orla

9. Theodora

10. Valentina

Unieke name vir seuns wat in 2019 meer gewild gaan raak:

1. Amos

2. Bennett

3. Emmerson

4. Evander

5. Ezra

6. Isaiah

7. Jude

8. Rhys

9. Silas

10. Zeke

Verkies jy ’n Afrikaanse naam? SARIE.com het lesers in 2018 gevra om die mooiste Afrikaanse name te kies. Loer hier:

Meisiename:

1. Klara

2. Lieschen

3. Mienke

4. Annabelle

5. Mijeanne

6. Katryn

7. Lente

8. Mischa

9. Katinka

10. Mia

Ander gewilde meisiename: Nina, Milan, Anje, Yolandi, Wilmien, Eva, Lika, Vasti, Lienke, Anna-Mart, Lea en Mila.

Seunsname:

1. Sebastiaan

2. Christiaan

3. Benjamin

4. Stian

5. Daniël

6. Bismarck

7. Franco

8. Heinrich

9. Janco

10. Eben

Ander gewilde seunsname: Johandré, Andreas, Lukas, André, Francois, Jano, Coenraad, Ruben en Zion.