Die Moederstad het onlangs die Travel and Leisure-lys van 10 beste stede in die wêreld gehaal en sodoende stof in die oë van New York en Londen geskop! 

Hier's die top-10: 1. San Miguel de Allende in Mexiko

2. Charleston in Amerika
3. Chiang Mai in Thailand
4. Kioto in Japan
5. Florence in Italië
6. Oaxaca in Mexiko

A post shared by Guillermo Suazo (@memo_s6) on

7. Hoi An in Viëtnam
8. Kaapstad – natuurlik!
9. Ubud in Indonesië

A post shared by Nichakarn Amarit (@nishiini) on

10. Luang Prabang in Laos

A post shared by Maki Fujii (@tsuchigiku) on