Dis nou die tyd om van die afslag gebruik te maak en al daardie Kersinkopies te doen!

Black Friday is die dag ná die Amerikaanse Thanksgiving (die derde Donderdag in November) en word sedert die 1930's as die begin van die Kersinkopie-seisoen bestempel.

Deesdae is dit sinoniem met gróót uitverkopings – en nou kan ons ook deelneem aan die Amerikaners se gróót afslag! Tot onlangs was Amerikaanse webtuistes soos Ikea, J.CREW, Sephora en Macys se produkte nie vir ons beskore nie, want hulle lewer nie in SA af nie, maar nou kán ons dit koop danksy NET A PARCEL!

via GIPHY

Jy teken in by hulle en hulle skep vir jou ’n posbus-adres in Amerika. Hulle hanteer dan die versending daarvandaan tot op jou voorstoep in SA.

Moderedakteur Amaria het dié diens getoets – lees wat sê sy daaroor HIER WENK: Die Maandag ná Black Friday is daar weer groot uitverkopings op die meeste aanlynwinkels. Dít word Cyber Monday genoem.

Amerikaanse webtuistes met groot Black Friday-afslag

J.CREW Nordstrom

Williams Sonoma

Sephora

Ralph Lauren

Serena and Lily

The White Company

Macys

Pottery Barn

Koop by dié Amerikaanse handelsmerke deur NET A PARCEL te gebruik. Lees hier hoe jy dít doen.

netaparcel

Suid-Afrikaanse winkels wat afslag bied

Hier op eie bodem is daar ook Suid-Afrikaanse handelsmerke wat die Black Friday-filosofie volg en groot afslag vir een dag bied.

Hier is net van die winkels, klik HIER vir ’n meer volledige lys.

Dekor

Mr. Price Home

@home

Mode

Sportscene

Spree – kyk uit vir hulle swart nommertjie wat R20 gaan kos! Soek vir “Black Friday LBD”.

Superga

Zoom

Forever21

Watch Republic

Cotton On

Sunglass Hut

River Island

Duesouth

RVCA

Edgars

Superbalist

Skoonheid

Dis-Chem

Dermalogica

ghd

Caribbean Tan

Kos

Cyber Cellar

BOS Ice Tea

Le Creuset

Checkers

Makro

Game

Pick n Pay

Tegnologie

HiFi Corp

Dion Wired

Samsung

Digicape

Mweb

Ander

HILTI

Takealot

Clicks

Price Check

Travelstart

The Fugard Theatre

bidorbuy

Outdoorphoto

NetFlorist

via GIPHY

Lees nou

Lief vir mooi aantrek? Ons het goeie nuus …

Koop hier op Black Friday!

Jou SARIE-gids: Gebruik jou velsorgprodukte in dié volgorde