As jy nie weet wat om te koop nie vir daardie persoon wat alles het of spog met unieke smaak.

’n Wonderlike geskenk is dalk nie toegedraai soos jy dit verwag nie.

- Jonathan Lockwood Huie

Die Kaal Konyn se 2017-kalenders 

“Local is nie net lekker nie, dis totes kief!”, R800 vir 12 A3-sketse by http://diekaalkonyn.com/

kaal konyn 2

Lekker op die water

Almal gaan by jou wil swem ... R449 by Superbalist.

flamink

Afslag

DS0057_Duesouth_Sarie_Festive_Newsletter_v1

Nóg geskenkidees

Vir die gesondheidsfoendie

Vir die avontuurlustige

Vir die foodie

Vir die gasheer

Anderste en interessante geskenke

Vir onder 18’s