Lyndsay en Matthew Brentlinger van Ohio in Amerika het lank probeer om kinders te kry. Hul droom is in Desember bewaarheid toe hulle ’n tweeling ryker geword het.

William en sy sussie, Reagan, is op 17 Desember 2016 gebore. Ongelukkig het dokters reeds in die 23ste week van Lyndsay se swangerskap die ouerpaar meegedeel dat William se hart nie normaal is nie.

Die Brentlingers het verwag dat William stilgebore sou word, maar dié klein mannetjie het almal verras en nog 11 dae ná sy geboorte gelewe.

William FOTO Go to Lindsey Brown Photography   William
FOTO Go to Lindsey Brown Photography

Pa Matthew sê dit was die gelukkigste 11 dae van sy lewe.

In dié tyd het ’n fotograaf-vriend van die paartjie, Lindsey Brown, hierdie pragtige foto's van die gesin geneem.

Matthew, Lyndsay, William en Reagan FOTO Go to Lindsey Brown Photography   Matthew, Lyndsay, William en Reagan
FOTO Go to Lindsey Brown Photography

William en Reagan FOTO Go to Lindsey Brown Photography   William en Reagan
FOTO Go to Lindsey Brown Photography

Kosbaar. Kyk na nóg foto's HIER.

Bronne: CNN, abc.com en Lindsey Brown

Lees nou

#KanEkDitGlo: Dít help vir paniekaanvalle

Iman se roerende huldeblyk aan David Bowie

Kan jy dié optiese illusie oplos? 1 vrou, maar 3 bene …