Uit meer as 100 inskrywings van ons gunsteling- Suid-Afrikaanse sepies is dié sepies en akteurs benoem vir hul werk om ons aand na aand te vermaak. Is jou gunsteling benoem?

Beste hoof-aktrise

  • Odelle de Wet as Delia Richter, Binneland 
  • Thembi Nyandeni as Mkabayi Zungu, Isibaya
  • Linda Sokhulu  as Nikiwe Sibeko, Isidingo
  • Nthabi Tau as Meiki, Muvhango
  • Shaleen Surtie-Richards as Fran Jacobs, Villa Rosa (hooffoto)

FOTO: verskaf Odelle de Wet as Delia Richter in Binneland
(FOTO: verskaf)

Beste hoof-akteur

  • Menzi Ngubane as Sibusiso Dlomo in Generations
  • Siyabonga Twala as Mpiyakhe Zungu in Isibaya
  • Kevin Smith as Frank Xavier in Isidingo
  • Siyabonga Twala as Busani Mojalefa in Muvhango
  • Shona Ferguson as Itumaleng in The Wild

Beste manlike skurk     

Darren Darren Kelfkens as Roberto Martinelli sr in Villa Rosa
(Foto: Facebook)

   

  • Andre Odendaal as AJ/Andries/Dries Richter, Binneland
  • Bheki Mkhwane as Samson Ndlovu, Isibaya
  • Robert Whitehead as Barker Heins, Isidingo
  • Aubrey Poo as  Lebata, The Wild
  • Darren Kelfkens as Roberto Martinelli sr, Villa Rosa

Beste vroulike skurk  

  • Jo da Silva as Gita McGregor, 7de Laan
  • Marisa Drummond as Alexa, Binneland
  • Zenande Mfenyana as Noluntu Memela, Generations
  • Tsholo Monedi as Meme, Muvhango
  • Khabonina Qubeka as Maxine, The Wild

Beste sepie

  • Binneland
  • Generations
  • Isibaya
  • Isidingo
  • The Wild

Beste manlike byspeler

  • Hennie Jacobs as Diederik, 7de Laan
  • Ramey Short as Quinton Meyer, Binneland
  • Bongani Gumede as Mandla Ndlovu, Isibaya
  • Sdumo Mtshali as S’bu Ndlovu, Isibaya
  • TY Keogh as Jack, The Wild

Beste vroulike byspeler

  • Annelize van der Ryst as Matrone Netta Nortjé, 7de Laan
  • Sorina Erasmus as Die Flooze, 7de Laan
  • Xoli Zondi as Zodwa, Generations
  • Nomzamo Mbatha as Thandeka Zungu, Isibaya
  • Kgomotso Christopher as Katlego Sibeko, Isidingo

Beste nuweling

  • Simoné Nortmann as Nadia, 7de Laan
  • Anga Makubalo as MJ Memela, Generations
  • Jessica Nkosi as Qondi, Isibaya
  • Liteboho Molise as Teboho, Muvhango
  • Hayley Owen as Angie, The Wild

Dié spoggeleentheid sal op die 8ste Maart 2014 by die Durbanse Internasionale Konferensiesentrum (Durban ICC) gehou word en beloof om ’n vermaaklike aand te wees.

Bron: Royalty SA